Show simple item record

dc.contributor.authorMoll, Johan C.
dc.date.accessioned2022-10-25T10:31:50Z
dc.date.available2022-10-25T10:31:50Z
dc.date.issued2014
dc.identifierONIX_20221025_9781920382599_29
dc.identifier.urihttps://library.oapen.org/handle/20.500.12657/59079
dc.languageAfrikaans
dc.subject.classificationthema EDItEUR::J Society and Social Sciences::JP Politics and government::JPA Political science and theoryen_US
dc.subject.otherhistory
dc.subject.otherpolitics
dc.subject.otherCape Town
dc.subject.otherPeter Marais
dc.subject.otherGerald Morkel
dc.subject.othertaalregtemonitor
dc.subject.otherlanguage rights monitor
dc.subject.otherkaapstad
dc.subject.otherstraatherbenoemingsplan
dc.subject.otherstraatherbenoeming
dc.subject.otherpolitiek
dc.subject.otherde klerk
dc.subject.othermandela
dc.subject.othersuid-afrika
dc.subject.otherheath-verslag
dc.titleKaapstad se 'Streetgate'
dc.title.alternativePolitieke Maneuvers en die Peter Marais Debakel (1999-2002)
dc.typebook
oapen.abstract.otherlanguageVandag is die hernoeming van veral plek- en straatname om die onreg van die verlede reg te stel weer sterk op die voorgrond, en dit bly 'n kontroversiële aangeleentheid wat rolspelers en die mens op straat se belangstelling vasvang. Derhalwe is dié boek se tema en inhoud, naamlik die straatnaam-hernoemingsdebakel etlike jare gelede in Kaapstad en die meegaande politiekery op die breë front, relevant in die huidige geskiedskrywing omdat dit treffend aandui hoe so 'n kwessie kan skeefloop as dit nie met die nodige empatie teenoor alle belangstellendes en bevolkingsgroepe hanteer word nie. In hierdie geval het dit tot die uiterste gestrek deurdat bekende politieke leiers in die proses betrek is en selfs geval het. Deur inleidend 'n deeglike agtergrond van die sogenaamde straatnaam-hernoemingsfenomeen te gee, gepaardgaande met die politieke opset in Kaapstad, word die leser genoegsaam geposisioneer om die gebeure wat volg goed te begryp. Die toepaslike en treffende - soms selfs skreiende - spotprente bied sinvolle illustrasies tot die verhaal. - Dr Hannes Haasbroek, Nasionale Museum, Bloemfontein
oapen.identifier.doi10.18820/9781920382599
oapen.relation.isPublishedByb166ea55-2ec8-4e5c-98ed-c27d3909a50b
oapen.relation.isbn9781920382599
oapen.relation.isbn9781920382582
oapen.imprintSunBonani Scholar
oapen.pages235
oapen.place.publicationBloemfontein


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record