Show simple item record

dc.contributor.authorVerster, Pieter
dc.date.accessioned2022-10-25T10:32:15Z
dc.date.available2022-10-25T10:32:15Z
dc.date.issued2021
dc.identifierONIX_20221025_9781928424758_45
dc.identifier.urihttps://library.oapen.org/handle/20.500.12657/59095
dc.languageAfrikaans
dc.subject.classificationthema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRA Religion: general::QRAB Philosophy of religionen_US
dc.subject.classificationthema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRM Christianityen_US
dc.subject.otherHeilige Gees
dc.subject.otherDrie-eenheid
dc.subject.otherbelydenis
dc.subject.othereenheid
dc.subject.otherdie verbond
dc.subject.othergeloof
dc.subject.othersakramente
dc.subject.otherheiligmaking
dc.subject.othermissionale kerk
dc.subject.otherChristologie
dc.titleDie Wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde
dc.title.alternativen Missionêre teologie
dc.typebook
oapen.abstract.otherlanguagePieter Verster dra uit die ryk en ryp oesland van die Ou en Nuwe Testament ’n oorvloed gerwe. ’n Uitnemende geleerde is hier aan die woord. Die Persoon en werk van die Heilige Gees, die derde Persoon van God Drie-enig, word vars en nuut belig. Dit geld ook vir die skywer se ander sentrale teologiese insigte. Die boek getuig van ’n gedeë studie; dit is ’n meesterstuk. Dit sal nie slegs die vakkenner boei nie, maar elke leser sal deur die boek tot helderheid gelei word. Hierdie boek is soos ’n fontein helder murmelende water wat hoop aan dorstige en moedelose mense gee wat in die greep van armoede, korrupsie en rassisme vasgevang is. Met die boek staan Pieter Verster nie slegs nasionaal nie, maar ook internasionaal op die voorpunt van liggewende perspektiewe op die wese van en uitdagings aan die Missionêre Teologie. - Prof. Cas Vos Hierdie boek van Pieter Verster gee ’n indrukwekkende perspektief. Sending gaan daaroor om die blye boodskap te bring van Christus wat vir ons gekruisig is. Ons het ’n boodskap vir hierdie wêreld van COVID-19, van die korrupte politiek, van die armoede, van die misdaad, van sondige en moedelose mense. God beloof nie dat alles reg sal kom nie. Hy het hierdie werklikheid tot op die afskuwelikste gedeel. En Hy het daaraan, aan die konkrete werklikheid van Suid-Afrika van 2020, gesterf. Maar Hy het opgestaan, nie om nou alles reg te maak nie, maar sodat ons as ons sterf aan hierdie onheil steeds mag bely dat ons met Christus sal opstaan. Wanneer ons geen voortgang sien nie, moet ons nie moedeloos word nie: in die wêreld kan ons net ’n bietjie vir mekaar doen en het ons verdrukking, maar Hy het die wêreld oorwin: Christus leef en ons sal saam met Hom leef. Dis evangelie, ’n blye berig vir moedelose en hooplose mense. - Prof. Bram van de Beek
oapen.identifier.doi10.18820/9781928424758
oapen.relation.isPublishedByb166ea55-2ec8-4e5c-98ed-c27d3909a50b
oapen.relation.isbn9781928424758
oapen.relation.isbn9781928424741
oapen.imprintSunBonani Scholar
oapen.pages242
oapen.place.publicationBloemfontein


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record