Show simple item record

dc.contributor.editorvan Coller, H.P.
dc.contributor.editorVan Niekerk, Angelique
dc.contributor.editorOdendaal, Bernard
dc.date.accessioned2023-01-12T13:59:13Z
dc.date.available2023-01-12T13:59:13Z
dc.date.issued2019
dc.identifierONIX_20230112_9781928424338_30
dc.identifier.urihttps://library.oapen.org/handle/20.500.12657/60648
dc.languageAfrikaans
dc.subject.classificationthema EDItEUR::2 Language qualifiers::2A Indo-European languages::2AC Germanic and Scandinavian languages::2ACK Afrikaansen_US
dc.subject.otherBehoedsame skaafwerk
dc.subject.otherbriefwisseling tussen Elize Botha en Jaap Steyn
dc.subject.otherDie vergete Verlore vader van J.C. Steyn
dc.subject.otherTwee terugblikgedigte
dc.subject.otherBoekensteynfontein
dc.subject.otherspitsberaad
dc.subject.otherToe die Derde Afrikaanse Woordelys en Spelreëls die eerste Afrikaanse woordelys en spelreëls was
dc.subject.otherOnomastiek
dc.subject.otherAfrikaanse spitse op die leksikografiese landskap
dc.subject.otherApokopoësie
dc.subject.other’n Sosiolinguistiese bespreking van die taalgebruiksvergestalting van bejaardheid in Elsa Joubert se Spertyd
dc.subject.otherDie emeritus en die gespreksgroep
dc.subject.other’n Kortverhaal
dc.subject.otherInstitusionele taalbeleid en akademiese taalbeleid – versoenbaar binne taal-in-onderwysbeplanning?
dc.subject.otherklaarpraatgedigte
dc.subject.otherGeskiedskrywing en beskrywing van Afrikaans: Wat is daar nog te sê?
dc.subject.otherApophrades
dc.subject.other’n Gedig
dc.subject.otherDie identiteit van die verbeelde Afrikaanssprekende gemeenskap soos vergestalt in gedrukte advertensies uit kommersiële tydskrifte
dc.subject.otherRepresentasie as strategiese posisionering: J.C. Steyn se biografieë
dc.subject.otherOorskryding van kultuurgrense: S.J. du Toit
dc.subject.otherdie koningin van Skeba en Egipte
dc.subject.otherdie evolusie van skryf
dc.subject.other’n Argument vir verraad en verset
dc.subject.otherdramatologies gelees
dc.titleJ.C. Steyn en Afrikaans
dc.title.alternativen Viering
dc.typebook
oapen.abstract.otherlanguageMet J.C. Steyn en Afrikaans – ’n viering huldig ’n aantal bekende (Afrikaanse) taal- en letterkundiges en digters vir J.C. (Jaap) Steyn aan die begin van die negende dekade van sy lewe, maar ook die taal wat hy met sy lewenswerk gedien het. In veral die vakkundige bydraes word sy akademiese werk – as taalkundige, taalhistorikus, biograaf, digter en kreatiewe skrywer – belig. Die afwisseling van taalkundige, letterkundige en skeppende bydraes wil iets weergee van die verskeidenheid van Jaap Steyn se lewenswerk. Die briefwisseling tussen Steyn en prof. Elize Botha (1973 tot 1991) is die enigste plek waar Steyn self uitvoerig aan die woord gestel word. Dit betref ’n tydperk waarin van sy belangrikste werksaamhede as kreatiewe skrywer plaasgevind het. Steyn se briewe getuig van sy gebruiklike deeglikheid, maar ook van sy eiesoortige taalvernuf, persoonlike nederigheid en oopheid vir kritiek. In baie van die skeppende bydraes word juis op hierdie persoonlikheidseienskappe gefokus én op die onvermydelike sloping wat die ouderdom meebring. Dit is opvallend dat baie van die taalkundige bydraes aspekte belig waaroor Steyn self uitvoerig gepubliseer het en soos ’n goue draad loop deur sy taalkundige werk: die geskiedenis van Standaardafrikaans en die stryd om die erkenning van Afrikaans as selfstandige, amptelik erkende, en deeglik gestandaardiseerde taal, asook die fokus op identiteit, taalverandering en taalhouding. In letterkundige bydraes weer is dit opvallend hoeveel daarvan konsentreer op die “grens-gegewe”: selfdoding, die periferale situasie van homoseksuele en bejaardes, die komplekse verhouding tussen outeur en karakter in die biografie, kultuurgrensoorskrydings en grensdeurbreking op die terreine van die narratologie en genre.
oapen.identifier.doi10.18820/9781928424338
oapen.relation.isPublishedByb166ea55-2ec8-4e5c-98ed-c27d3909a50b
oapen.relation.isbn9781928424338
oapen.relation.isbn9781928424321
oapen.imprintUJ Press
oapen.pages332
oapen.place.publicationBloemfontein


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record