Show simple item record

dc.contributor.authorCilliers, Johan
dc.date.accessioned2024-01-04T08:44:10Z
dc.date.available2024-01-04T08:44:10Z
dc.date.issued2023
dc.identifier.urihttps://library.oapen.org/handle/20.500.12657/86399
dc.description.abstractIn hierdie diep persoonlike boek maak bekende Cilliers temas — insluitend die skep van sin, prediking, moderne kuns, kleur, Stellenbosse wyne, en die Karoo — op ’n verrassend nuwe wyse hulle verskyning. Hulle word verbind met intens gelukkige en uiters hartseer outobiografiese momente, en word as niks meer as fragmente aangebied nie. Terwyl mens egter die boek lees, begin die fragmente as ’n geheel met mekaar kommunikeer, en skep só al spelende ’n verrassende, eksistensiële teologie. ’n Teologie wat aanhaak by jou eie eksistensie as leser. Neem, lees, en geniet hierdie smaakvolle boek. Marcel Barnard: Professor in Praktiese Teologie aan die Protestantse Teologiese Universiteit, Amsterdam, en Buitengewone Professor aan die Universiteit Stellenbosch.en_US
dc.languageAfrikaansen_US
dc.subject.othersin, troos, verlange, vervulling, vertroosting, sin-skeppingen_US
dc.titleSinsoekersen_US
dc.title.alternativeTussen Twyfel en Troosen_US
dc.typebook
oapen.identifier.doi10.36615/9781776482771en_US
oapen.relation.isPublishedByb166ea55-2ec8-4e5c-98ed-c27d3909a50ben_US
oapen.relation.isbn9781776482764en_US
oapen.relation.isbn9781776482788en_US
oapen.relation.isbn9781776482795en_US
oapen.pages220en_US
oapen.place.publicationJohannesburgen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record