Jesus Christus, Seun van God, ís ons Versoening
’n Missionêre Christologie
Abstract
In Jesus Christus, Seun van God, is ons versoening: ’n Missionêre Christologie beklemtoon Pieter Verster die unieke betekenis van Jesus Christus as Seun van God en die implikasies van hierdie belydenis vir die sending. Verster lig die betekenis vir die sending uit deur ’n hermeneutiek en evangeliese grondslag vir die interpretasie van die Bybelse teks en konteks binne die post-moderne wêreld te ontwikkel. Die Christologiese benadering is essensieel vir sending, veral in die lig van Christus as Versoener in sy ampte as Koning, Profeet en Priester. Deeglike Skrifbewyse word voorgelê om sy standpunt te verduidelik. – Dr. Maniraj Sukdaven, Religiekunde en Missiologie, Universiteit van Pretoria
Keywords
aanbid; aanbidding; aarde; aards; aardse; Aäron; aartsvader; Abelardes; Abraham; Adam-Christologie; Adam-Christologieë; Adam-tipologie; afgode; afgodery; Afrika; Aleksandrynse; Allah; alleen; Allerhoogste; Almagtige; alversoening; Anselmus; Antiocheense; apokaliptiek; apokaliptiese; apokriewe; apostels; Aquinas; Aristoteliese; Arius; armes; armoede; Athanasius; atonement; Augustinus; Barmen; Barth; bediening; beeld; begrip; begrippe; bekering; beliggaam; beliggaming; belofte; beloftes; belydenis; belydenisse; Bergpredikasie; Berkhof; bestaan; bevraagteken; bevry; bevrydende; Bevryder; bevryding; bloed; Bonhoeffer; boodskap; Bosch; bruid; Bruidegom; bruilof; Bultmann; Bybel; Calvyn; Chalcedon; Christ; Christelike; Christelikheid; Christen; Christendom; Christene; Christian; Christianity; Christians; Christologie; Christologieë; Christologies; Christologiese; Christosentries; Christosentriese; Christus; church; Claritas; Clemens; Cyprianus; Cyrillus; Damaskus-Christofanie; Darwinisme; Dawid; Dawkins; death; deity; dekaloog; Dekapolis; demokrasie; demokratisering; Derrida; diakonia; dialoog; diens; dissipels; dissipelskap; dooie; dooies; Doper; Drie-eenheid; Drie-enige; dualisme; dualisties; dualistiese; duisternis; duiwel; duiwelbesetenes; dwaalleraars; ecclesiae; eenswesens; eerste; eersteling; eerstelinge; eindtyd; eindtyd-oordeel; ekklesia; ekklesiologie; ekklesiologiese; ekologie; ekologies; ekologiese; ekonomie; ekonomiese; ekonoom; eksegese; eksiliese; ekskatologiese; ekumeniese; engele; eniggebore; enigste; entrepreneurskap; erediens; eredienste; eskatologie; eskatologiese; eurosentrisme; evangelie; evolusie; evolusionêre; ewige; ewigheid; Fariseërs; filosofie; filosofiese; fundamentalisme; fundamentalisties; gebed; geboorte; gebore; gebroke; Gebrokene; gebrokenheid; geestelik; geestelike; gehoorsaam; gehoorsaamheid; gehoorsame; geïnkarneer; gekruisig; Gekruisigde; geloof; gelowige; gelowiges; gemeente; gemeentes; genade; genesings; geopenbaar; gered; gereformeerde; Gereformeerdes; geregtigheid; geregverdig; geroep; geskape; geskapenes; geslag; geslagte; gespreksvoorwaardes; gesterf; gesterwe; getuienis; gewelddadig; geweldloosheid; geweldlose; goddelike; Goddelikheid; goddeloses; Godgelyke; Godheid; God-mens; godsdiens; godsdienste; godsdienstige; Grice; Hebreeuse; heelal; heerlikheid; Heidelbergse; heilig; heiligdom; Heilige; hel; Hellenistiese; hemel; hemele; hemelse; hemelvaart; hier-en-nou; Hindoeïsme; historisiteit; Hoëpriester; hominiede; homoiousios; homoousios; hoofstroomgodsdienste; hoog-kapitalisme; humanisme; humanistiese; humaniteit; huwelik; illokusie; illokusies; immanensie; immanente; Immanuel; inkarnasie; inkarneer; inkulturasie; Islam; Israel; Israeliet; Israeliete; Jerusalem; Jesus; Joodse; Kanaänitiese; kanon; Kapitaal; kapitalisme; kapitalistiese; Kappadosiërs; Kappadosiese; keiser; keisers; kerk; Kerke; kerkisme; koloniale; kolonialisme; Koning; konings; koningskap; koninklik; koninklike; koninkryk; koninkryke; koninkrykschristendom; koninkryksteologie; korrupsie; kosmiese; kosmos; kreasionisme; krities-materialistiese; krities-rasionalistiese; kruis; kruisdood; kruishout; Kruisig; Kruisiging; kruisigingsgebeure; Krygsheer; kulture; kulturele; kultuur; Kurios; kwaliteitsreël; kwantiteitsreël; lewend; lewende; liefde; liggaam; Logos; lokusie; Lokusies; losgekoop; losprys; Luther; lutron; lydende; lydensbeker; lyding; maagd; maagdelike; maagdelikheid; majesteit; Marcion; Marcusse; Maria; Marialogie; Melgisedek; mensgeworde; menswording; Messiaanse; Messias; Messias-geheim; Messias-Koning; Messiasskap; Middelaar; Middelaar-priester; middelaarsrol; missio; missiologiese; mission; missionaal; missional; missionale; missionary; Missionêr; missionêre; missiones; missions; Mohammed; Moses; Moslems; narratiewe; Nasarener; Nasaret; nasies; Neo-Darwinisme; Niceaanse; offer; onderdruktes; oordeel; openbaar; opstaan; opstanding; opstandingshoop; opstandingsliggaam; Origines; partisipasie; partisipeer; pasifistiese; Pauliniese; Paulus; perlokusie; Plaasvervanger; plaasvervanging; politieke; post-koloniale; post-kolonialisme; postmodernisme; prediking; pre-eksistensie; Priester; profete; profeties; profetiese; Protestantse; pseudepigrafiese; reconciliation; reddende; Redder; redding; Reformasie; reformatore; reformatoriese; regeer; regeerders; reg-eisende; regering; regter; regverdig; regverdiging; regverdigmaking; reg-verskaffende; religieuse; rentmeesterskap; resurrection; revolusie; revolusionêre; roeping; roepingsvisioen; Romeinse; Rooms-Katolieke; Rooms-Katolisisme; sekerheid; sendeling; sendelinge; sending; Skepper; Skepperkoning; skepping; Skrif; soewerein; soewereine; soewereiniteit; sonde; sondeloosheid; sondelose; Sosialistiese; sterf; sterwe; swakheid; Taalhandelingsperspektief; teksvoorwaardes; teoloë; teologie; teologiese; teologisering; teoloog; Teopasgitisme; Tertullinanus; toekoms; transendensie; transendent; transendente; Trinitaries; Trinitariese; Trinitatis; Triniteit; troon; troonbestyging; troonvisioen; uniek; unieke; uniek-gebore; uniekheid; universalisme; universalisties; universaliteit; universeel; universele; Vader; Vader-gebed; Vaderhuis; vaevuur; verbond; verheerlik; verhewe; verkondig; verkondiging; verlos; verlossende; Verlosser; verlossing; verlossingsdaad; verlossingsgeskiedenis; verlossingswerk; versoeking; versoekings; versoen; versoende; versoenende; versoening; vleeswording; vloek; volbring; vryspraak; waarheid; wedergeboorte; wederkoms; wêreld; wêreldbeeld; wêreldbeskouing; wêreldbeskoulike; werke; Westerse; wetenskap; wetenskaplike; wonder; woord; woorde; wysheid; YAHWEHDOI
10.18820/9781928424116ISBN
9781928424116, 9781928424109, 9781928424116Publisher
UJ PressPublisher website
https://ujonlinepress.uj.ac.za/index.php/ujpPublication date and place
Bloemfontein, 2017Imprint
SunBonani ScholarClassification
Christianity